Laurence Harvey

Laurence Harvey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Laruschka Mischa Skikne
Geboorte (1928-10-01)1 Oktober 1928
Litaue
Sterfte 25 November 1973 (op 45)
Nasionaliteit Brits
Kinders Domino Harvey, Sophie Harvey (adopted)
Beroep(e) Akteur, regisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer
Aktiewe jare 1948–1973
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laurence Harvey (1 Oktober 1928 – 25 November 1973) was 'n Britse akteur, regisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Alamo (1960), The Wonderful World of the Brothers Grimm (1962), The Manchurian Candidate (1962), en Darling (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy